VLU beloon lede vir hul kreatiewe skeppings

Die Vrouelandbou-unie (VLU) se Noord Kongres is op 16 en 17 Mei by die vakansie-oord, Weesgerus naby Modimolle gehou.

MOKOPANE  – Talle lede is vereer vir hulle kreatiewe werk en geleentheidsprekers soos Ina Lessing, die skrywer, Sophia Kapp en die bedryfsielkundige Annette Martins het ook met die vroue kom gesels.

Marthie Janse van Rensburg van die Potgietersrustak (links) het vir fotografie ‘n toekenning ontvang. Saam met haar is Wilna van der Heever.
Trotse lede van die Soetdoringstreek, waaronder die takke Potgietersrus, Aandster Potgietersrus en Naboomspruit, met die vele trofeë wat hulle ingepalm het.
For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version