Local NewsNews

Stap vir stap gids hoe om ‘n saak te open

Om in die sop te beland as gevolg van reg en geregtigheid is verseker iets wat niemand sal verwelkokm nie.

POLOKWANE- Maar om aan die verkeerde kant van die wet te beland moet daar eers ‘n klag teen jou gele word en dit is dikwels waar mense struikel omdat hul nie weet hoe, waar, en wat om te doen nie.

Volgens Lesiba Ramoshaba SAPS Polokwane woordvoerder is daar sekere pertinente stappe wat gevolg moet word om ‘n saak by die polisie hangende te maak.

Eerste moet jy al jou persoonlikke besonderhede beskikbaar he wat jou vol naam en van, fisiese adress, werk adress, sowel as jou tellefoon en ID nommer insluit. Jy het dan ook besonderhede nodig oor die persoon oor wie die klag gemaak word.

Hoe meer inligting verskaf word hoe maklikker maak dit die ondersoekbeampte se werk, wat impliseer dat die saak vinniger afgehandel kan word.

Basiese inligting soo die naam, ouderdom, adress. Indien dit ‘n saak van byvoorbeeld minderjarige verkragting of iets rakende minderjariges is kan die ouer, pleegouer, sosiale werker of onderwyser die saak hangende maak en al die informasie deur gee.

Daarna sal die slagoffer na die dokter geneem word vir ‘n volledigge mediese ondersoek wat die saak teen die beskuldigde beter kan maak en sodat daar bewyse is dat die voorval plaasgeving het.

Die SAPS het dan ook die reg om ‘n saak hangend te maak teen iemand indien kriminele aktiwiteite ontlond word. Dit is veral die geval wat minderjariges sowel as verstandelik gestremde indivedue behels wat skellet dossier genoem word.

Die saak teen die verdagte in vraagteken sal dan ondersoek word. “In sulke sake kom die welsuin van die slagoffer eerste en die polisie sal doen wat ookal hul kan om die slagoffer te help en die situasie op boek te bring sodat die beskuldigde die gevolge kan dra van hul aksies. Ons is opgelei om met getraumatiseedre slagoffers te werk maar ons het ook hulp sentrums vir traumatiseerde slagoffers wat aan emosionele verknorsting lei.” meen Ramoshaba.

Die SAPS is ingestel om alle sake spoedig en professioneel te hanteer en die publiek se welstand sal altyd eerste kom.

“Ons primere prioriteit is om misdaad te vvorkom. Voorkoming is altyd beter as genesing maar ongelukkig is dit nie altyd moontlik nie en dus deel ons met elke saak afsonderlik om voorkoming te verbeter. Die publiek is welkom om enige tyd ‘n saak hangende te maak en ons as instandhouers van die wet en geregtelikheid sal doen wat ookal ons kan om dit te laat geskied” sluit hy af.

reporter03@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Raeesa Sempe

Raeesa Sempe is a Caxton Award-winning Digital Editor with nine years’ experience in the industry. She holds a Bachelor’s Degree in Media Studies from the University of the Witwatersrand and started her journey as a community journalist for the Polokwane Review in 2015. She then became the online journalist for the Review in 2016 where she excelled in solidifying the Review’s digital footprint through Facebook lives, content creation and marketing campaigns. Raeesa then moved on to become the News Editor of the Bonus Review in 2019 and scooped up the Editorial Employee of the Year award in the same year. She is the current Digital Editor of the Polokwane Review-Observer, a position she takes pride in. Raeesa is married with one child and enjoys spending time with friends, listening to music and baking – when she has the time. “I still believe that if your aim is to change the world, journalism is a more immediate short-term weapon." – Tom Stoppard

Related Articles

Back to top button