Hokkie-, netbalspelers verwerf Lim-kleure

Verskeie hokkie- en netbalspelers van Hoërskool Pietersburg (PHS) het onlangs provinsiale kleure verwerf en sal Limpopo tydens die onderskeie toernooie verteenwoordig. Foto’s: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com   Related Articles Sekelbosfees stel nie teleur SA’s wink vir landsdiener Danielle BE IN IT TO WIN A GUARANTEED R90 MILLION POWERBALL JACKPOT THIS FRIDAY – GET YOUR TICKET NOW! Oud-Osie …

Verskeie hokkie- en netbalspelers van Hoërskool Pietersburg (PHS) het onlangs provinsiale kleure verwerf en sal Limpopo tydens die onderskeie toernooie verteenwoordig.

Foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Meisies wat in die Limpopo-netbalspan opgeneem is, is Chanelle Cloete (o.15), Kayla Crause en Maritsa Oosthuizen (o.17)Antonette Albertyn (o.18), Zandri Swatz (o.17), Elzaan Espach en Chané Pennels (o.15). Agter is Jenni-Lee Malan (o.14), Marzelle Luüs (o.15), Carla Craig (o.14), Ruvé Erasmus en Odine Swanepoel (o.14) en Ashley Kruger (o.15).

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version