NewsSchools

Noordskool-onnies dra hul name op hul mou

Die personeel van Laerskool Pietersburg-Noord Primary het onlangs die geleentheid gehad om soos 'n karakter van een van die letters in hul name aan te trek.

POLOKWANE – Min wetend wat op hulle wag was die leerders in die skoolsaal bymekaar geroep terwyl die onderwysers gaan aantrek het. Die leerders is in graadverband op die verhoog genooi waar hulle deur hul onderwysers, wat as onder andere hekse tot sokkerspelers en selfs ‘n prinses of twee aangetrek het, verras.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button