Sokkie, koekverkoping en gewone klere vir Valentynsdag

Leerders van Pietersburg Laerskool het verlede Donderdag die skoolsaalvloer warm gesokkie en die Valentynsdagvieringe die volgende dag met ‘n koekverkoping wat niemand kon weerstaan nie voortgesit. Selfs skooluniform kon vir net R5 vir gewone klere verruil word. Storie: RC Myburgh >>rc.observer@gmail.com Related Articles Osies vereer rugby en netbalspelers KYK: PHS se Toneelfreaks pronk met produksies PEMPS’ …

Leerders van Pietersburg Laerskool het verlede Donderdag die skoolsaalvloer warm gesokkie en die Valentynsdagvieringe die volgende dag met ‘n koekverkoping wat niemand kon weerstaan nie voortgesit.
Selfs skooluniform kon vir net R5 vir gewone klere verruil word.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Soetgoed bly lekker meen Chantel Sols en Eric Ronquest en Hencha Venter.
Verkopers moes bontstaan.
Exit mobile version