[VIDEO] Wilde Weste-flair sorg vir hope pret, plesier

Die eerste jaarlikse Western Mount Games kwalifiseerder vind op Saterdag, 17 Februarie by die Winfield stables in Dalmada plaas.

POLOKWANE – Ruiters-entoesiaste, hier’s vir julle ‘n brokkie goeie nuus.

‘n Pretvolle dag is hiermee gewaarborg soos wat ruiters in verskillende aktiwiteite gaan deelneem en ook die kans gaan staan om groot pryse te wen.

Kosstalletjies sal op die perseel beskikbaar wees. Capricorn Western Club raai individue van alle ouderdomme aan om die dag saam te geniet en die ruiters te ondersteun.

Vir meer inligting kontak Mariette op 082 755 3794.

reporter03@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version