NewsSchools

Kruinies vier liefde tydens Valentynsbal

Die rooi tapyt is vir Curro Heuwelkruin se graad 10 tot 12-leerders wat Vrydag­aand die Valentynsbal bygewoon het, uitgerol. Die skool se vier­kant was met liggies en harte getooi wat perfek by die leerders se deftige aandpakke en -rokke ingeskakel het. Leerders is met ‘n ete en drinkgoed bederf en daar is tot laataand gedans. …

Die rooi tapyt is vir Curro Heuwelkruin se graad 10 tot 12-leerders wat Vrydag­aand die Valentynsbal bygewoon het, uitgerol. Die skool se vier­kant was met liggies en harte getooi wat perfek by die leerders se deftige aandpakke en -rokke ingeskakel het. Leerders is met ‘n ete en drinkgoed bederf en daar is tot laataand gedans.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Emma Melville en Thalia Pereira elegant geklee.
Danae Marais en Adriaan Halgreen in pienk.
Deon Kriel en Abigail Rudd reg vir die dansvloer.
Ligte kleure pas net so goed vir Valentynsdag meen Henco Heslinga en Zanelle Swart.
Kayla Spies en Joané van Staden.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button