Wees deel van besigheidskamer se 2018/19 diens en ontspanningsgids

MOKOPANE – Die Mokopane Besigheidskamer versoek alle persone of besighede wie se telefoonnommers of adresse verkeerdelik in die 2017/2018 gids aangedui is, of wie se telefoonnommer nie in die jongste uitgawe verskyn het nie, of as u ‘n nuwe inwoner is, om die Besigheidskamer by (015) 491 8458 te kontak. Neem kennis kantoor ure is …

MOKOPANE – Die Mokopane Besigheidskamer versoek alle persone of besighede wie se telefoonnommers of adresse verkeerdelik in die 2017/2018 gids aangedui is, of wie se telefoonnommer nie in die jongste uitgawe verskyn het nie, of as u ‘n nuwe inwoner is, om die Besigheidskamer by (015) 491 8458 te kontak.

Neem kennis kantoor ure is van 08:00 tot 13:00. Indien u belangstel om te adverteer in d uie gids kontak gerus Maximum Marketing by (015) 491 8028.

The Mokopane Business Chamber would like to request all persons or businesses whose phone numbers or addresses are incorrectly indicated in the 2017/2018 directory, or whose phone number is not in the latest edition, or if you are a new resident in Mokopane to contact the Business Chamber at (015) 491 8458 .=-08767890=for the correction. Please note our office hours are from 08:00 to 13:00. If you are interested in advertising in the  gjkl;’

`guide please contact Maximum Marketing at (015) 491 8028.

Exit mobile version