NewsSchools

Nuwe sportgronde vir Akademie

Marnè Ebersohn Akademie is tans hard aan die werk om 'n oop stuk veld op die skoolterrein in 'n atletiekbaan te omskep.

POLOKWANE – Volgens Marnè Ebersohn Akademie Skoolhoof Mariette Ebersohn, het sy en haar man besluit om 2018 die jaar te maak wat Marnè Ebersohn Akademie sy eie atletiekbaan kry.

Daar word ook beplan om later vanjaar die winterspele by die nuwe sportgronde te hou.

Een van die nuwe gewigstoot putte klaar gegooi en staan nou reg om droog te word. Foto’s: Verskaf

“Ons het lank beplan en sien uit daarna om binnekort ook ons eie atletiekbaan te hê waar ons dan ook nie net ons atlete nie, maar ook ander skole s’n kan bederf met ‘n baan wat atlete sal laat trots voel om op te kan deelneem,” vertel Mariette.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button