NewsSchools

Leerders leer meer oor hulle emosies

Laerskool Pietersburg se Gr 3 leerders het verlede week die geleentheid gehad om meer van hulle emosies te leer.

POLOKWANE – Die leerders het self verduidelik hoe hulle verskillende gevoelens soos kwaad, hartseer asook blydskap op hulle gesigte kan uitbeeld.

Om hulle nuwe kennis te toets, het die leerders ‘n kans gekry om koekies met die verskillende gevoelens en emosies te versier.

Van die leerders het hulle opgewondenheid met Review gedeel, en het ook vertel dat hulle baie van hulle self en ander geleer het.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button