NewsSchools

PHS verwelkom nuwe personeel

Hoërskool Pietersburg (PHS) verwelkom vier nuwe personeellede. Asprirantonderwysers Joharina Briers is in die natuurwetenskapdepartement en sal ook hokkie afrig, Margi Slabbert is by die Engels-departement en sal hokkie afrig, Corné Craig val by die departement ekonomiese bestuurwetenskappe in en sal hokkie en krieket afrig. Craig en Slabbert het verlede jaar aan PHS gematrikuleer. Heelregs is …

Hoërskool Pietersburg (PHS) verwelkom vier nuwe personeellede. Asprirantonderwysers Joharina Briers is in die natuurwetenskapdepartement en sal ook hokkie afrig, Margi Slabbert is by die Engels-departement en sal hokkie afrig, Corné Craig val by die departement ekonomiese bestuurwetenskappe in en sal hokkie en krieket afrig. Craig en Slabbert het verlede jaar aan PHS gematrikuleer. Heelregs is leerkrag, Sunette Snyman wat netbal en atletiek sal afrig en onderrig in graad 8-natuurwetenskap, graad 9-ekonomiese bestuurwetenskappe en graad 10-besigheidstudies gee.

Storie en foto: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za

 

Related Articles

Back to top button