POLOKWANE – Vandag se leerders het deesdae soveel vakkeuses om van te kies, maar so dikwels beland hulle in ‘n skool wat nie hulle gesogte vak aanbied nie. Review het met ‘n paar leerders gesels om self te hoor watter vakke hulle graag sou wou kies.
Related Articles
Check Also
Close
-
Osies vereer rugby en netbalspelersAugust 21, 2024