Osies haal uit en wys by Voëltjiesport

Die skooljaar het pas begin en dit is tyd vir Voëltjiesport by Laerskool Pietersburg-Oos.

POLOKWANE – Van vroegoggend af is die jong atlete reeds bedrywig met hekkies, hoogspring, verspring en spiesgooi. Die gees by die skool is vrolik met opgewonde ouers wat hulle kinders aanmoedig en musiek wat speel.

Die atlete word met medaljes beloon en die wenners word in die skoolspan opgeneem om hul skool by atletiekbyeenkomste met trots te verteenwoordig.

ma

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

retha@nmgroup.co.za

Exit mobile version