Local NewsNews

Oulike idees om geskenke toe te draai – Stef Dorfling

Om ‘n geskenk toe te draai is nie altyd so maklik soos wat dit klink nie, veral nie as dié geskenk ‘n ongewone vorm, soos ‘n bal of ‘n bottel, het nie.

POLOKWANE – Review gesels met Stef Dorfling wat raad met lesers deel oor hoe om geskenke wat snaakse vorms het maklik toe te draai.

“’n Mens kan baie kreatief wees as dit by die toedraai van geskenke kom. Byvoorbeeld, jy hoef nie gewone geskenkpapier te gebruik nie, jy kan ook deursigtige geskenkpapier gebruik en die geskenk net mooi versier,” sê sy.

‘n Bal vir Boetie:

 

Bottel koekies vir ouma:

Wynbottel vir pa:

‘n Handdoek vir ma:

‘n Geskenkboksie vir ousus

‘n Boek vir ouboet:

‘n Verrassingsakkie vir ouma:

Related Articles

Back to top button