Vinnige denkers maak naam om skaakbord

Twee graad 3-klasse van Pietersburg Laerskool het tydens ‘n onlangse intergraadskaakkompetisie die res van die skool ore aangesit en bewys dat breinkrag nie aan ouderdom gekoppel moet word nie. Elke graad kon spanne saamstel wat meegeding het om die wenners te bepaal en ‘n liefde vir die spel te kweek. Die graad 3S-klas het met …

Twee graad 3-klasse van Pietersburg Laerskool het tydens ‘n onlangse intergraadskaakkompetisie die res van die skool ore aangesit en bewys dat breinkrag nie aan ouderdom gekoppel moet word nie.
Elke graad kon spanne saamstel wat meegeding het om die wenners te bepaal en ‘n liefde vir die spel te kweek.
Die graad 3S-klas het met die louere weggestap terwyl die graad 3P-span die naaswenners is.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Die naaswenners van die intergraadskaakkompetisie is die graad 3P-klas. Die span bestaan uit Li-Mei Wessels, Martinette Potgieter, JG van Wyk, Emily Lange en Caitlyn Neethling. Agter is afrigters, Jeanie en Frans Badenhorst.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version