Local NewsNews
#SwartMaandag: saak teen inwoner teruggetrek
James van den Bergh het Vrydagoggend voor die Polokwane-landdroshof verskyn.
POLOKWANE – Van den Bergh, wat gedagvaar was om in die Polokwane Landdroshof te verskyn op aanklag van die reël van onwettige byeenkoms na die #SwartMaandag-beweging, se saak is onttrek deur die staat.
Lees meer: [VIDEO] Polokwane supports #BlackMonday
Hy het met Review gesels kort voor hy in die hof sou verskyn.