Local NewsNews

[VIDEO] Zandri’s verras tehuis-inwoners met dansopvoering

Dansers van Zandri’s Dance Studio het by die tehuise op Woensdag, 1 November kom inloer om vir die inwoners ‘n paar van hul danspassies op te voer.

POLOKWANE – Inwoners van Vergeet-My-Nie Behuising en Martha Hofmeyr Tehuis was met ‘n heerlike dansbederf verras.

Na die opvoering kon die inwoners kolwyntjies en lekkergoedpakkies geniet terwyl hulle gesellig saam met die jong dansers gekuier het.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button