NewsSchools

HPP, inwoners bid saam vir Suid-Afrika op #BlackMonday

Talle leerders van Hoërskool Piet Potgieter het saam met die gemeenskap bymekaar gekom om hul ondersteuning teenoor die boeregemeenskap sowel as ander slagoffers van moord in Suid-Afrika.

MOKOPANE – Hulle het reeds vroegoggend bymekaar gekom om te bid vir Suid-Afrika wat in die greep van geweld vasgevang is.

Lees meer hieroor in vandeesweek se uitgawe van Bosveld.

lionel@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

 
Back to top button