NewsSchools

Opedag wys ouers hoe hul kleuters se motoriese funksies kan verbeter

Skoolhoof, Monica Strauss het aan ouers verduidelik hoe aktiwiteite soos verf die kleuters se vaardighede kan verskerp.

POLOKWANE- Werk en Wen het Donderdag, 19 Oktober hul jaarlikse opedag by die kleuterskool gehou.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button