GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
[FOTO’S en VIDEO] Musiek-aanhangers geniet die pret en musiek tydens die Oppiheuwel fees
Vrydagaand het drie groot Afrikaanse name, Snotkop, Piet Pompies en Pieter Smith die verhoog in Polokwane gedeel tydens die Curro Heuwelkruin se 10-jaar feesvieringe die Oppieheuwel fees.

Ons vra om verskoning vir die swak klankkwaliteit van die videos.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






























