[VIDEOS] Osies Got Talent

Laerskool Pietersburg-Oos se jaarlikse Osies got Talent is op Donderdagaand gehou.

POLOKWANE –  Tydens die geleentheid kon deelnemers hul talente in drama, sang, dans en instrumente ten toon stel. Hier is videos van die optredes.

Logan op die klavier – 'Osie got Talent' by ReviewNMG

Lees wie gewen het in die Review.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
Exit mobile version