NewsSchools
Tommie-matrieks se tyd by skool loop uit
Die knoppie op die stophorlosie vir Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se graad 12-leerders is tydens verlede Donderdag se matriekafskeid gedruk en die uurglas loop vir hul vinnig leeg as sorgelose leerders. ‘Tyd’ is ‘n groot faktor omdat daar nie net min tyd is om vir die eindeksamen voor te berei nie, maar die tyd …
Die knoppie op die stophorlosie vir Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se graad 12-leerders is tydens verlede Donderdag se matriekafskeid gedruk en die uurglas loop vir hul vinnig leeg as sorgelose leerders.
‘Tyd’ is ‘n groot faktor omdat daar nie net min tyd is om vir die eindeksamen voor te berei nie, maar die tyd vir die aanbreek van die eksamen ook minder word soos die horlosie aftik.
Met die saal wat volgens die tema opgetooi was, het leerders met deftige aandpakke en -rokke in spoggerige voertuie opgedaag en tot laataand saamgekuier en formeel afskeid geneem.
Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com














TJ Masekale.




Stefan Combrink.



Mariette Naudé.










Carla Jacobs.



Marchalize Beukes.








Henrique Lubbe.

Dylan Fox.

Charmoné Human.

Nic Theunissen.



Maricia van Wyk.



Samantha Martiens.



Simoné Enslin.

Jodine Bothma.





Ferris.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



