NewsSchools

Voortrekkers knap konsentrasiekamp kerkhof op

Die Doornkraal Voortrekkerkommando het die Pietersburg Konsentrasiekamp se kerkhof besoek en die grafte skoongemaak en opgeknap.

POLOWKANE – Van vroegoggend reeds op Maandag, 25 September het die penkoppe, drawwertjies, verkenners, staatmakers  en offisiere reeds met die skoonmaak begin en nuwe wit klippies op die grafte geplaas, plante aangeplant en mure gewas.

Hulle was bygestaan deur ‘n paar van die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se leerders en beoog om dié skoonmaak ‘n jaarlikse instelling te maak as deel van hul Erfenisdagvieringe.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button