[VIDEO] Osies op die verhoog tydens Mnr. en Mej. Lente

Jaarliks, net soos die derde kwartaal einde toe staan en die lente begin, hou Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) hul Mnr. en Mej. Lente kompetisie.

POLOWKANE – Tydens dié geleentheid word twee gr. 4-leerders uit elke klas gekies om deel te neem. Dié leerders kry dan die geleentheid om op die verhoog ‘n eie inisiatiefopvoering aan te bied, iets soos sing, dans of toneelspel.

Sien al die foto’s in Review Weekend
maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version