NewsSchools
Oulike feetjies en kabouters vier lentedag
Kleuters by Speeltyd Kleuterskool het behoorlik baljaar toe hulle Vrydag as deel van dié skool se lentevieringe soos feetjies en kabouters kon aantrek. Volgens Sonja de Jager, skoolhoof, kon leerders en personeel volgens dié tema aantrek nadat elk ‘n donasie van R20 aan die skool gegee het wat aangewend sal word om radio’s vir elke …
Kleuters by Speeltyd Kleuterskool het behoorlik baljaar toe hulle Vrydag as deel van dié skool se lentevieringe soos feetjies en kabouters kon aantrek.
Volgens Sonja de Jager, skoolhoof, kon leerders en personeel volgens dié tema aantrek nadat elk ‘n donasie van R20 aan die skool gegee het wat aangewend sal word om radio’s vir elke klaskamer aan te koop.
Storie en foto’s: THINUS DU TOIT
>>thinus@observer.co.za