CVO Skool Vivo het op Vrydag, 1 September hul eerste Mnr. en Mej. Vivo 2017-kompetisie gehou waar leerders in sewe kategorieë vir die titel meegeding het.
Die nege tot 12 jaar meisies wenners is Anli Erasmus (tweede prinses), Hanneke Botha (wenner) en Anke Fourie (eerste prinses).
POLOKWANE – Die beoordelaar was Risca Britz, eienaar van Elite Beauty Solutions en die agt kategorieë was 16 tot 19 jaar vir seuns en meisies, 13 tot 15 jaar vir seuns en meisies, nege tot 12 jaar vir seuns en meisies en ses tot agt jaar vir seuns en meisies.