GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Dis heerlike lente by Werk en Wen

Die kleuters van Werk en Wen Kleuterskool het helder opgetof Vrydagoggend by die skool aangekom gereed om die lente welkom te heet.

POLOKWANE – Saam met die Lentedagvieringe het hulle ook meer oor blomme en als wat met lente gepaardgaan te leer.

Skoolhoof Monica Staruss het aan Review dae soos Lentedag is vir die kleuters pre ten opvoedkundig omdat dit hulle van nuwe begin leer.

“Hulle leer om die mooi in die lewe raak te sien en te wardeer. Dis ook ‘n lekker geleentheid vir die personeel om mooi aan te trek en net gesellig en ontspanne saam met die kleuters te speel,” vertel sy.

Die kleuters het heerlik buite in die skool se tuin hul broodjies geniet waarna hulle met verfrissende roomys en speletjies bederf is.

 

Sien meer foto’s van die kleuters in volgende week se Naweek Review.

riana@nmgroup.co.za

Related Articles

Back to top button