Local NewsNews

[KYK] Woorde van hoop vanuit ‘n tronksel

Met die oog op Vrouemaand het Review met twee vroue wat vir verskeie misdade in die Polokwane gevangenis is gesels.

POLOKWANE РEen van die vroue, Jackeline Pienaar, s̻ sy het nog sewe jaar agter tralies oor nadat sy aan diefstal skuldig bevind is.

Die ander vrou, Nora Mapula Mabatha, is tot lewenslank gevonnis nadat sy haar man dood gemaak het. Sy vertel hoe lewe in die tronk haar uitsig op die lewe verander het en dat sy nuwe vaardighede in die tronk geleer het.

Lees meer: [WATCH] Woman behind bars talks about her offenses and give hope to others

Beide vroue deel hul boodskappe van hoop met ander wat hulself in dieselfde situasie bevind of in ‘n moeilike situasie is wat moontlik tot tronkstaf kan lei om hulle te bemoedig om nie tou op te gooi of iets te doen wat hulle agter tralies kan laat beland nie.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button