GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

VIDEOS: Hoërskool Pietersburg (PHS) Kardoesie 2017

Hoërskool Pietersburg (PHS) Kardoesie 2017 het op Dinsdag, 1 Augustus plaasgevind.

POLOKWANE – Elke graad het probeer om nie net die harte van die beoordelaars te wen nie maar ook die gesogte Kardoese huistoe te neem.

Hierby is brokkies van die pret en plesier by die konsert.

Die temas was as volg:

Graad 8 ‘Life guards saviours of the wild waves’

Graad 9 ‘Olympics’

Graad 10 ‘Get the message’

Graad 11 ‘Another night in Spain’

Graad 12 ‘School of rock’

Hoërskool Pietersburg (PHS) Kardoesie 2017 wenners aangekondig

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button