Local NewsNews

VIDEO: Chas Everitt brei dat die biesies bewe vir 67 Minutes

Review gesels met Sandra van der Merwe, Prinsipaal van Chaz Everitt, oor hoekom dié projek hulle so na aan die hart lê.

POLOKWANE – As deel van haar gemeenskapsuitreikprogram het Mev. Polokwane 2018 finalis, Zonique Saaiman, 67 Minutes of Knitting op Saterdag, 15 Julie by die Grin Court Natuurreservaat aangebied.

Byna 100 vroue, die wat kón brei en ‘n paar gewilliges wat vinnig geleer het, het hul vernuf ingespan om ponchos vir die kinders in die Tough Living with Cancer-saal van die Pietersburg Provinsiale Hospitaal te maak om hulle gedurende die koue wintersmaande warm te hou.

Review gesels met Sandra van der Merwe, Prinsipaal van Chas Everitt, oor hoekom dié projek hulle so na aan die hart lê.

Paar foto’s van die geleentheid:

Lees meer oor die projek in jou Review Weekend

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button