NewsSchools

Oosskool room van die oes in Grootskole rugbyfinaal

Groot opgewondenheid het verlede naweek by die Forever Resort in Bela-Bela geheers toe Oosskool se rugbyspanne as Limpopowenners aangekondig is tydens die Limpopo Grootskole eindwedstryde.

Uitslae:

• o/9 klop Laerskool Thabazimbi 24-5.

• o/10 klop Laerskool Pietersburg-Noord 24-0.

• o/11 klop Laerskool Tzaneen 7-5.

• Tweedespan klop Laerskool Thabazimbi 3-0.

“Baie geluk aan die spanne en hul afrigters. Dit getuig van harde werk en deursettingsvermoë,” het Skoolhoof, Gideon Pelzer trots gesê.

Oosskool se o/10-span saam met hul afrigters, James Steele en Eddie Human.
Oosskool se tweedespan saam met hul afrigter, Chris Smith. Afrigter Hennie Lourens, was afwesig met die neem van die foto.
Oosskool se o/9A-span saam met afrigters, Gideon Pelzer, Johan Bekker en Zander Human.
Oosskool se o/11A-span saam met afrigters Henry de Nysschen en Theo J. van Rensburg. Foto’s: Verskaf

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button