Community galleriesGalleriesLocal NewsNews

[FOTO’S] Limpopo SANBD erken skenkers

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) prysuitdeling Vrydagaand by Fusion Boutique Hotel was spesiaal om skenkers wie meer as 50 eenhede bloed geskenk het te bedank vir die verskil wat hulle in ander se lewens maak.

Tertius Lombard ontvang die medalje vir 150 skenkings.
Connie Vilar en haar man, Antonio, ontvang saam medaljes.
Carel Schmahl en sy vrou, Susara, is een van die paartjies wie saam medaljes ontvang het.
Theunis Duvenhage en Marie Jansen van Rensburg ontvang die Coombs Moreschi medalje vir 175 skenkings.
Die ontvangers van die Club 25 medaljes. Voor is Mosal Baloyi en Modando Shumba. Agter is Sarel Barwise, Bernard Davids, André Krausse en Heinrich Roos.
Skenkers wat medaljes ontvang by die SANBD-prysuitdeling. Voor is Chris de Nysschen en sy vrou, Magda. Agter is Heinrich Roos en Jacques Nel.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button