NewsSchools

[FOTO’S/VIDEO’S] Kleurvolle sport-sprokiesland

Leerders van verskeie skole het die ouers, onderwysers en leerders op die pawiljoene met vermaak uit die boonste rakke bederf met die afskop van die Interhoƫr kort na 07:00 vanoggend.

POLOKWANE – Die sewe deelnemende skole het elk ‘n unieke tema opgevoer met hul aankoms.
Hul onderskeie temas was as volg:

HoĆ«rskool Pietersburg (PHS) ‘Die Pietie-trein’

HoĆ«rskool Merenskie ‘Egipte’

HoĆ«rskool Frans du Toit ‘Under the Sea’

 

HoĆ«rskool Erick Louw ‘Alice in Wonderland’

 

HoĆ«rskool Louis Trichardt ‘Train of the World’

 

HoĆ«r Tegniese Skool Tom NaudĆ© ‘Firefighter’Ā 

 

Curro Northern Academy ‘Halloween’

Interessante en kleurvolle kostuums so reg uit sprokiesverhale het die sportveld in ‘n ware towerland omskep.
riana@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button