Local NewsNews

[VOXPOPS] Oud of nuut – wat dink jy?

Review het aan toeskouers by die Refense-optrede wat deur Heuwelkruin gehou is, gevra of hulle dink hedendaagse Afrikaanse musiek is beter as ‘n dekade of twee gelede.

POLOKWANE –  Afrikaanse musiek raak al hoe gewilder en al hoe meer jongmense is aanhangers. Review het aan toeskouers by die Refense-optrede wat deur Heuwelkruin gehou is, gevra of hulle dink hedendaagse Afrikaanse musiek is beter as ‘n dekade of twee gelede.

Victor Lind sê trots Ja, Afrikaans is groot, terwyl sy vrou, Ivonne sê dat die musiek meer “viby” is. Anthea Naidoo vertel dat alhoewel sy nie al die woorde verstaan nie, hou sy van die musiek en is dit beslis betr as toe sy 10 jaar gelede in die land ingekom het en Lee-Ann Vonderstein sê dat ‘n mens deesdae die passie vir musiek in die sangers se stemme kan hoor.

Ndlali Ledwaba vertel dat daar nou verskillende genre musiek is, soos alternatief, en dus is dit nie net sokkie-sokkie musiek nie.

Nadine Scholtz: Ja, dis beslis beter. Daar is meer ritme en die musiek is meer modern.

Sampie Lyle vertel dat hy baie lief is vir Afikaanse musiek en dat almal is sy huis, insluitend Raquel en Sarina, gereeld saam met hom moet luister. “Die musiek dek ‘n breer spectrum as ‘n paar jaar gelede.”

Kamalan Naido en Alex Vonderstein vertel dat hulle glad nie klagtes oor Afrikaanse musiek het nie en dat die lekker is om daarop te dans.

maretha@nmgroup.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button