NewsSchools

Gr. 8’s nou ware Pottiekaners

Hoërskool Piet Potgieter se gr.8-groentjiekonsert het verlede Donderdagaand op die houtplanke van die skoolsaal afgespeel.

MOKOPANE – Sneeutjie het die gehoor op ‘n wêreldreis geneem, opsoek na haar waardes.

Die nuwelinge is na afloop van die konsert na die vierkant waar hulle ingehuldig is, en nou ware gr.8 Piet Pot leerders is.

Foto’s van die aand se pret

hpp groentjiekonsert 1
Janus Taljaard vertolk die rol van Jonathan van Radio Raps.
hpp groentjiekonsert 2
Simoné Jonker, Nachelle Beetge en Johanco Welgemoed as Spieëltjie, Sneeutjie en Jack kry koud in die Noordpool.
hpp groentjiekonsert 3
Kersvader verduidelik aan Sneeutjie dat sy haar familie in die Noordpool moet los.
hpp groentjiekonsert 4
Shamaine Morotoba en Neo Seodisha leer hul klasmaats van ‘excellence’.
hpp groentjiekonsert 5
Darius Booysen, een van die seerowers op kaptein Jack Sparrow se skip.

lionel@nmgroup.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button