[VIDEO/FOTOS] PHS hou gala-aand

Die hoogtepunt van elke gr. 8-leerder se hoërskoolloopbaan is die gr. 8-konsert.

POLOKWANE – Die gr. 8-konsertkaartjies van Hoërskool Pietersburg (PHS) het Donderdagaand hul gala-aand in PHS se skoolsaal gehou.

Die leerders was in 4 groepe verdeel, waarvan elkeen ‘n land verteenwoordig het met ‘n waarde aangekommel.

Exit mobile version