Bosveld NewsNews

Sy kop staan politiek toe

Top punte vir top leerders: Ruben Pretorius, 'n 2016 matrikulant van die Hoërskool Hans Strijdom

“Ek het glad nie verwag dat ek enige onderskeidings gaan kry nie. Wetenskap en chemie was met die eindeksamen die moeilikste vraestelle om te skryf en sal graag nooit weer die stresvolle paar ure oor wil hê nie. Danksy my mentor, juffrou Gerda Swanepoel het ek vier onderskeidings. Ek beplan om kwantitatiewe risikobestuur in Potchefstroom te gaan studeer. Ek het die rigting gekies omdat ek so baie van wiskunde hou. Ek stel ook in politiek belang en sal graag vorentoe deel van die DA se span wil wees. Ek gaan die skool se sokkiejolle mis.”

Ruben Pretorius, ‘n 2016 matrikulant van die Hoërskool Hans Strijdom

Related Articles

Back to top button