Bosveld NewsNews

Medies is sy roeping

Top punte vir top leerders: Waterberg High se hoofseun van 2016, Thabang Rameetse

“Nee ek het glad nie verwag dat ek eers een onderskeiding sal kry nie. Ek sal sê dat wiskunde die moelikste vak was om te skryf, wel is dit nie maar vir almal nie? Dr. Senoamedi was my mentor gedurende die jaar en ek het baie van hom geleer. My planne vir vanjaar is om medies te gaan studeer, maar ek is nog nie heeltemal seker waar nie. Dit is iets waarvoor ek ‘n passie het. My ouers was in hulle noppies toe hulle van my goeie uitslae uitvind en so trots. Ek is ook deeltyds in ‘n musiekgroep saam vriende en is mal oor musiek. Ek sal graag eendag nog professioneel wil sing. Oor 10 jaar wil ek myself by my eie professionele praktyk sien. Al wat ek van skool gaan mis is my vriende en onderwysers”.

Waterberg High se hoofseun van 2016, Thabang Rameetse

Related Articles

Back to top button