Bosveld NewsEntertainmentLifestyleNews

Wat het jy in om te eet?

'n Paar oulike idees vir die kosblik

2017 het afgeskop en talle kleuters is opgewonde om volgende Woensdag hul skoolklere vir die eerste keer aan te trek en hul skoolloopbaan te begin. Vir die leerders is dit ‘n groot verrassing om te sien wat mamma in hul kosblik pak.

Kinders hou gewoonlik van iets interresants in die kosblik en sien dit as ‘n uitdaging om die lekkernye te eet.

Skaf ‘n kosblik met verskillende afdelings aan, op die manier kan jy verskeie kossoorte in een kosblik pak. Dit sal jou kind se aptyt aanwakker en virseker dat die kosblik leeg terugkom.

Hier volg ‘n paar oulike idees vir die kosblik:

Related Articles

Back to top button