Speletjiesdag om vakansie behoorlik in te lui

Leerders het onophoudelik in die skuimbolle, sprinkastele en waterwurms tydens Pietersburg Laerskool (PLS) se onlangse Speletjiesdag baljaar. ‘n Hittegolf het die ideale omstandighede vir die nat pret geskep en leerders van graad R tot -7 het oral op die rugbyveld met spierwit gesmeerde sonskermgesigte rondgespeel en in die water geplas. Suidskool hou jaarliks die dag …

Leerders het onophoudelik in die skuimbolle, sprinkastele en waterwurms tydens Pietersburg Laerskool (PLS) se onlangse Speletjiesdag baljaar.
‘n Hittegolf het die ideale omstandighede vir die nat pret geskep en leerders van graad R tot -7 het oral op die rugbyveld met spierwit gesmeerde sonskermgesigte rondgespeel en in die water geplas.
Suidskool hou jaarliks die dag om die jaar behoorlik af te sluit en die vakansie met geesdrif aan te pak.

 

Storie en fotos: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

 

Hooffoto: Schalk van der Merwe op ‘n waterwurm.

Sunette Viljoen, Anushka Mostert, Nikita Fouché en Chanté Bosch.
Onderhoofseun, Tiaan van den Heever, hoofmeisie, Louise du Preez en hoofseun, Cor Muller.
Hoe meer skuim, hoe lekkerder meen Dezi Pretorius, Mika Robinson en Monré Smuts.
Lianka de Jager geniet die water.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version