[VIDEO] Laerskool leerling moedig ander aan om te leer swem

Kyle Bridger moedig ander aan om te leer swem.

POLOKWANE – Kyle Bridger, ‘n Laerskool Pietersburg leerling, het onlangs saam met twee van sy skoolmaats medaljes gewen by die Limpopo swem Kampioenskap in die stad.
Hy nooi ander kinders uit om te leer swem. Hy së deur te leer swem kan jy moontlik ander se lewens red.

“Daar verdrink so baie kinders in die see en ek voel net hulle moet besef dat deur te leer swem kan dit voorkom word,” vertel hy.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
Exit mobile version