NewsSchools

Kruinies spog by Eisteddfod

Curro Heuwelkruin is vanjaar vir die derde keer aangewys as die National Eisteddfod Academy (NEA) wenners in the Noord-Gauteng en Limpopostreek.

POLOKWANE – Die Nasionale Eisteddfod het op 31 Oktober en 1 November hul jaarlikse toekenningsgeleentheid gehad waartydens leerders wat in die 2016 Nasionale Eisteddfod presteer het, spesiale toekennings ontvang tydens die geleentheid ontvang het.

Uit meer as 11 000 inskrywings is 21 leerders van Heuwelkruin aangewys as itemwenners in hul verskeie afdelings.

Elf leerders het medaljes ontvang as kategoriewenners. Hierdie leerders het presteer in drama, dans, kuns en sang.

Drie van Heuwelkruin se leerders is aangewys as leerders wat onder die top 3% presteer het en het ambassadeurstoekennings ontvang omdat hul onderskeidelik nommer vier, vyf en ses in die Top Tien presteerders was in Noord Gauteng – Limpopo streek.

Hierdie leerders is Dorijke du Toit in gr. 7, Kade Thompson in gr. 6 en Mia Meyer in gr. 2.

Itemwenners:

• Mienke Blignaut gr. 1 Afrikaans poësie

• Joshua Joubert gr. 2 Engels poësie

• Mia Meyer gr. 2 Afrikaans poësie

• Liana Pragji gr. 3 Klassieke balletsolo

• Rebotile Letshedi gr. 4 Moderne danssolo

• Tania Rosslee gr. 4 Afrikaans poësie, monoloog, redenaars

• CJ Smith gr. 5 Afrikaans poësie

• Kiana Faia gr. 5 Onvoorbereide lees, redenaars

• Altus van Heerden gr. 6 Afrikaans redenaars

• Kade Thompson gr. 6 Engels poësie

• Lené van As gr. 6 Afrikaanse prosa

• Charné Hartley gr. 7 Afrikaanse poësie

• CJ Muller gr. 7 Klavier solo

• Dorijke du Toit gr. 7 Afrikaans prosa, improvisasie

• Anje Dorfling gr. 9 Afrikaanse poësie

Kategoriewenners: (Medaljewenners)

• Meya Cordewener gr. 1 Visuele kuns

• Mienke Blignaut gr. 1 Afrikaans poësie

• Joshua Joubert gr. 1 Engels poësie

• Mia Meyer gr. 2 Engels openbare redevoering

• Liana Pragji gr.3 Klassieke balletsolo

• Marco Faia gr. 3 Afrikaans redenaars

• Tania Rosslee gr. 4 Afrikaans poësie

• Dorijke du Toit gr.7 Afrikaans prosa, improvisasie

Ambassadors Awards: (Onder top tien presteerders) Hoogste 3%

• Kade Thompson gr. 6 Visuele Kunste – Fotografie

• Dorijke du Toit gr. 7 Afrikaans improvisasie

• Mia Meyer gr. 2 Engels openbare redevoering

maretha@nmgroup.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button