[VIDEO]Kaleideskoop: veelkleurige skouspel

Die groep Kaleideskoop, wat bestaan uit Jouba Jordaan en Anique Jordaan, het Polokwane tydens 'n tuinkonsert op Saterdag, 5 November vermaak.

POLOKWANE –  Saam met hulle het Jason Ferreira, assesterie musiekant, opgetree.
Die groep sing liedjies soos Bangjan, dooie man en Stellenbosch Kind…

 

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

 

 

Exit mobile version