GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

[VIDEO] HTS Tom Naudé Revue 2016

Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se Revue het plaasgevind van 17 tot 20 Oktober.

POLOKWANE – Daar was toneelstuk uitgevoer soos  “Beat on Scaffolding”, “Koerante Stomp” en “Besem Stomp” en Larissa Jansen van Rensburg, Dioné Cilliers en Inne-Cori het Tussen Treine gesing. Larissa, Dioné en Ronay Delport het Give me the beat boys gesing terwyl Jarno die dromme gespeel het.

“Revue 2016 is ‘n geleentheid om te wys dat Tom Naudé nie net ingenieurs van die toekoms kweek nie, maar ook kinders se horison op kulturele vlak verbreed en sodiende kinders ‘n kans gee om te skitter en ‘n nuwe vorm van selfvertroue te ontdek,” vertel Carla Booysen, regisseur en choreograaf.

‘n Paar van die leerder se opvoerings:

maretha@nmgroup.co.za

Related Articles

Back to top button