[VIDEO] PHS kniel in gebed vir vrede op kampusse

Hoërskool Pietersburg (PHS) het tydens die jaarlikse Madeliefiedag op Woensdag, 12 Oktober bymekaar gekom om vir rustigheid op kampusse landswyd te bid.

POLOKWANE – Pastoor Pieter Swarts het die gebed gely.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
Exit mobile version