[FOTO’S] Suikerbekkie se ark-konsert kleurvol, trane en al

Suikerbekkie Kleuterskool se jaarlikse konsert is Donderdagaand by Bolivia Lodge gehou, Die tema, Suikerbekkie Ark.

POLOKWANE – Dit het die skool se personeel veral baie moeite geverg om die “apies” en die “olifante” kleuters vir hierdie groot geleentheid voor te berei.

Die “apies” is slegs 20 maande oud en die “olifante” is tussen twee en drie jaar oud. Vir sommige van hierdie kleuters was die oomblik ‘n bietjie groot en die juffrouens moes maar help om te troos so tussen die optrede deur.

Hier is foto’s van die Suikerbekkie Ark-konsert:

 

Exit mobile version