NewsSchools

[FOTO’S] Suikerbekkie se ark-konsert kleurvol, trane en al

Suikerbekkie Kleuterskool se jaarlikse konsert is Donderdagaand by Bolivia Lodge gehou, Die tema, Suikerbekkie Ark.

POLOKWANE ā€“ Dit het die skool se personeel veral baie moeite geverg om die ā€œapiesā€ en die ā€œolifanteā€ kleuters vir hierdie groot geleentheid voor te berei.

Die ā€œapiesā€ is slegs 20 maande oud en die ā€œolifanteā€ is tussen twee en drie jaar oud. Vir sommige van hierdie kleuters was die oomblik ā€˜n bietjie groot en die juffrouens moes maar help om te troos so tussen die optrede deur.

Hier is fotoā€™s van die Suikerbekkie Ark-konsert:

 

Related Articles

Back to top button