NewsSchools

Kleintjies kuier by die oumensies

Leerders van Oosskool maak ‘n draai by Martha Hofmeyer Tehuis vir ‘n goeie doel.

POLOKWANE – Mnr en Mev Oosskool finaliste, Gabby van Well en Heinrich Laas het Maandag, 26 September saam met die Oosskool gr. R groep die ouderlinge van Martha Hofmeyer bederf.

Die gr. R groep het vir die ouderlinge gesing en dans en daarna het die leerders vir die ouderlinge kolwyntjies uit gedeel.

Die Mnr en Mev Oosskool projek vereis dat die finaliste verskillende organisasies  moet bystaan of net ‘n bietjie vreugde deel met mense wat dit sal waardeur, soos die oumensies by die tehuis.

Kry die volle storie in die week se Review koerant.

calvyn@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button