Bosveld NewsNews

Dis heerlike Lente!

Lente het aangebreek en hier op Mokopane word dit behoorlik gevier.

MOKOPANE – Die Gr. R’e van Laerskool Krugerpark, het vroegoggend al ‘n paar pragblomme geplant. Die kleuters van Speelparadys Kleuterskool het soos verskillende animasiekarakters van Superman tot Rooikappie aangetrek en ‘n poppekas deur die knapspan van Grow for Glory geniet. By Trapklippies Kleuterskool het die leerders met kreatiewe hoedens gepronk en in die lenteson baljaar.

Hier is ‘n paar van die foto’s vasgevang duer die kameralens van Jolandi Fourie en Lionél van Wyk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button