Local NewsNews

Familie soek na ‘vermiste’ man

Leo Venter is Vrydagoggend, 12 Augustus, as vermis by die Polokwane Polisiestasie aangegee

Sondag 15:50

Leo Venter is gevind.

 

Vrydag

POLOKWANE – Leo Venter is Vrydagoggend, 12 Augustus, as vermis by die Polokwane Polisiestasie aangegee, nadat sy familie Woensdag, 10 Augustus laas van hom gehoor het.

“My broer is op medikasie vir gemoedsversteuring, hy en sy  vrou het glo Vrydagaand woorde gehad, waarna hy weg is. Hy het Woensdag klere by die huis gaan haal.  Daarna het niemand van ons weer van hom gehoor nie,” vertel sy suster Judith Joubert.

Volgens sy suster kan hulle hom nie opspoor nie want sy selfoon is af.

As iemand weet waar hy hom tans bevind kan Jacques Joubert gekontak by 072 372 1258 of Judith Joubert by 079 493 5003.

maretha@nmgroup.co.za

Related Articles

Back to top button